top of page
WELKOM
Die Versoen Leergemeenskap is ’n groeiende beweging
en netwerk van gemeenteleiers wie saam leer oor rasversoening.
Ons fokus op anti-rassisme en geregtigheid in die NG Kerk deur die kweek van geestelike kapasiteit en teologiese kennis.
Ons bou voort op die erfenis van versoeningswerk uit ons kerk en land se geskiedenis. Sáám wil ons verantwoordelikheid neem en nuwe energie bly skep vir hierdie bedieningswerk in en deur gemeentes.
HOE LEER ONS?
HOE LEER ONS?
DAAR IS TANS DRIE FOKUSAREAS BINNE DIE VERSOEN LEERGEMEENSKAP.
KIES 'N OPSIE VIR MEER INLIGTING:
NUUS
KONTAK ONS
WIL JY SAAM LEER?
KONTAK ONS!
ONS LEER DEUR ANDER SE STORIES.
HET JOU GEMEENTE OF GEMEENSKAP ‘N STORIE OM TE VERTEL OOR RASVERSOENING?
bottom of page