Louis Van Der RietAug 2, 20213 minIN DIE KERKBODE: "VAN ’N ‘WIT KERK’ NA ’N KERK MET ’N ‘MENSLIKE GELAAT’"Die onlangse geweld en onrus in ons land bied ’n uitnodiging vir lidmate van die NG Kerk om opnuut saam te leer oor ras en versoening....