
WES-KAAPLAND
TAAKSPAN VIR RAS EN VERSOENING
In Februarie 2018 is 'n werkswinkel vir die eerste keer in die Wes-Kaap aangebied. Dit is gebore vanuit die behoefte van jonger NG Kerk leraars vir die kweek van die kapasiteit en vaardighede vir diep versoening oor rasgrense, as deel van gemeentebediening.
Die werkswinkel is in 2019 en 2020 herhaal waar die klem telkens geval het op 'witwerk'. ‘Witwerk’ verwys na die ontwikkeling van ‘n selfkritiese, nederige, restitusionele, en historiese bewussyn oor wit-wees in Suid-Afrika.
Dit is ‘n poging om verantwoordelikheid te neem vir die voortdurende, multidimensionele mag en bevoordeling wat met wit-wees gepaard gaan.
Plaaslike groepe
Gemeenteleiers wat wil verder mekaar ondersteun en plaaslike inisiatiewe loots kom byeen in kleiner groepe wat geografies saamgestel is. Om aan te sluit by 'n plaaslike groep, kontak vir Johannes Mouton: johannes@ngkerktableview.co.za
.
.
KONTAK
Jaco Botha: eksjaco@gmail.com
Taakspanlede:
Jaco Botha - Voorsitter
Louis van der Riet - Ondervoorsitter
Bianca Truter-Botha - VBO/werkswinkels
Helgard Pretorius - Materiaal Ontwikkeling/Innovasie
Christine Venter - Skriba & Teologiese Studente
Karlie Liebenberg - Finansies
Johannes Mouton - Plaaslike Groepe
Andre Westraat - Plaaslike Groepe
Wilhelm Verwoerd - Fasilitering
VBO/Witwerk werkswinkels
Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees oor die volgende geleentheid
Kontak Bianca Truter-Botha vir meer inligting: biankabotha@gmail.com
.
.
