top of page

DIE VERSOEN LEERGEMEENSKAP IS ‘N OOP NETWERK VAN KERKLEIERS EN GELOWIGES

Die Versoen Leergemeenskap is ‘n netwerk van gelowiges wie saam leer oor rasversoening.  

Die Algemene Sinode se Taakspan vir Versoening en Identiteit versamel en verbind die plaaslike werksaamhede van die streeksinodes onder drie fokusareas
 

Plaaslike inisiatiewe word deur streeksinodes gekoördineer.

Kliek op jou streeksinode se logo vir inligting oor plaaslike inisiatiewe en kontakbesonderhede 

Algemene Sinode
Taakspan Versoening & Identiteit

bottom of page